Waterkrisisportaal

AfriForum versoek organisasies en spesialiste om op die waterkrisisportaal te registreer aangesien ons nog geen taal of tyding van die adjunkpresident ontvang het nie

AfriForum doen ’n beroep op organisasies, ingenieurs, spesialiste en belanghebbendes betrokke by waterbestuur om op ons waterkrisisportaal te registreer. Hierdie inisiatief beoog om sy lys van meer as 600 spesialiste, ingenieurs en maatskappy by te werk om ’n omvattende lys van beskikbare kundigheid en hulpbronne saam te stel wat die dringende wateruitdagings aan te spreek wat Suid-Afrika in die gesig staar.

Soortgelyke plasings